Wen ‘n stel Della oorbelle van jou keuse!

Die wenner kan enige stel oorbelle vanaf die Della webtuiste kies.

Elegant en stylvol, Della is ‘n pragtige versameling persoonlike oorbelle, halssnoere en ringe vir vandag se moderne vrou. Dink klassieke lyne, kwaliteit halfedelstene en goeie vakmanskap wat alles saam verseker dat elke stel uniek is.

Vir meer inligting besoek gerus www.facebook.com/DellaLifestyle

Skryf nou in en staan die kans om ‘n stel Della oorbelle van jou keuse te wen!

    * Neem asb kennis dat jou persoonlike inligting aan GEEN derde partye verskaf word nie! Deur aan ‘n INTIEM kompetisie deel te neem, gee jy toestemming dat ons jou besonderhede vir INTIEM bemarkingsdoeleindes (bv nuusbriewe) kan gebruik, maar met die onmiddellike opsie om van die lys verwyder te word indien jy nie verdere korrespondensie wil ontvang nie.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Inskrywings sluit  21 November 2018 om middernag