Jy het iewers gehoor dat lojaliteit belangrik is vir ’n huwelik, maar jy weet nie werklik hoe om jou lojaliteit te wys nie, tensy jy op Loftus se pawiljoen sit.
Luister saam! Liezel is by die GrootFM ateljee saam met Ruben en Charonike. Kliek in die blokkie – slegs klank, geen video.