Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier in die Pretoria FM ateljee by Antowan Nöthling. In hierdie podcast gesels ons oor ‘n belangrike vraag: Is julle huwelik ‘n kontrak of ‘n verbond?