Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier saam met Doepie en Nina van GROOTFM. (Kliek in die blokkie – geen video, slegs klank.) Liezel deel met ons praktiese wenke uit die INTIEM artikel 7 Gewoontes Wat Jou Brein én Jou Huwelik Jonk Hou. Lees die artikel hier.

