Opname van “Girls Night met Dr Michael Mol”
R99.00
Het jy ons girls night van 25 Augustus gemis?
INTIEM en Dr Michael Mol het ‘n heerlike prettige, maar baie insiggewende kuier saam gehad! Dit beloof om ‘n baie positiewe uitwerking op jou lewe te hê! Volledige beskrywing volg onder “Description” onder op die bladsy.
Dis INTIEM Girls Only aand saam met Dr Michael Mol!
Wat gaan jy leer? Michael laat die aap uit die mou...
"Forget what you’ve been told. Breakfast is not the most important meal of the day, and the weight-loss maxim of “exercise more, eat less” is completely ineffective. Hard science (not hearsay) says there’s a single life-transforming concept that will help you to lose weight, supercharge your brain, ignite your sex life, stay younger and live longer. Best part about it … it’s free, flexible and friggin’ easy to do! And it’s not exercise."
Die koste is R99.50 per kaartjie, die waarde van hierdie aand is ontmeetbaar!
Michael Mol het geen bekendstelling nodig nie, maar hier is wel so klein bietjie meer info:
Dr Mol is 'n mediese dokter, 'n uitvoerende televisieprodusent, aanbieder, internasionale spreker en besigheidskonsultant. Hy is onder andere bekend as aanbieder van Top Billing, die stigter van "Hello Doctor" en is ook die Hoof Uitvoerende Beampte van TruthTV. Sy motto is: Life is Better When You're Healthy! Ons hou baie van sy beskwrywing op Twitter: “A husband to one, father to three, friend to few, a stranger to many… but not to God.”