INTIEM e-Tydskrif
Original price was: R99.00.R49.00Current price is: R49.00.
Meer as 200 bladsye van ons TOP artikels saamgevat in ‘n volkleur e-Tydskrif! “Scroll” af vir al die info!
Meer as 200 bladsye van ons TOP artikels van 2018-2019 saamgevat in 'n volkleur e-Tydskrif!
Lees op jou foon, jou iPad of jou rekenaar, of druk 'n kopie uit en lees in die gemak van jou eie huis, op die strand of in die bed!
SLEGS R49!! Normale Tarief R99!
NB - Sodra jy betaal het, sal jou "download link" dadelik beskikbaar wees. Die skakel is NET geldig vir 24 uur, so maak asb seker dat jy dadelik jou boek aflaai, sodra jou betaling goedgekeur is.
Betaal per cheque- of kredietkaart, of met 'n "instant" EFT.
Vir enige navrae, of indien jy sukkel om die PDF af te laai, kontak ons asb by info@intiem.co.za - moet asb nie 'n ander epos adres gebruik nie, anders gaan jou navraag dalk verdwaal.
Onthou as jy die e-Tydskrif op jou foon aflaai en jy is nie seker waar om jou e-Tydskrif te kry nie gaan loer gerus in jou foon se download folder.