Luister na die radio onderhoud vir ons gesels oor die kwessie van kinders kry. Liezel van der Merwe (Redakteur) kuier in die GROOTFM ateljee by Ruben en Charonike. Verlief? Dalk al verloof? Het julle al gepraat oor een van die belangrikste besluite in ‘n huwelik: Wil ons kinders hê?