Luister saam na die Radio Onderhoud met Antowan Nöthling. In hierdie podcast deel Liezel (Redakteur) praktiese wenke oor hoe om ons huwelik op ‘n vaste rots te vestig – bou die fondasie van jul huwelik op Christus!
Podcast: 5 Minute – ‘n Huwelik op Christus gebou
