Dit is moeilik genoeg om ’n gewone verhouding te laat werk, maar om kilometers, provinsies en soms selfs ’n oseaan tussen die twee van julle te hê, maak dit nog moeiliker. Tog, suksesvolle langafstandsverhoudings bestaan wel en kán werk.