Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier saam met Doepie en Nina van GROOTFM. (Kliek in die blokkie – geen video, slegs klank.) Liezel gesels oor wanneer ‘n huwelik minder voel soos wyn, en meer na water. Soos Jesus se eerste wonderwerk, kan jy Hom vertrou om wyn uit water vir jou huwelik te maak – maak julle die kanne vol! Sien ook ons artikel: As ’n Huwelik Skielik Na Water Proe
