Ons het lank hieraan gewerk… stil-stil, agter die skerms.

En nou is ons amper reg om dit met jou te deel.

Marriage Capsule is besig om te verander.
Nie net ’n klein opdatering nie… ’n volledige herbekendstelling.

Meer relevant.
Eerliker.
Dieper.
Meer prakties vir regte verhoudings – soos joune.

Marriage Capsule is ‘n interaktiewe aanlyn huwelikskursus wat al deur meer as 4000 paartjies voltooi is! Sluit aan by die “tribe” wat omgee vir hul huwelike, en maak seker jy sit Marriage Capsule op jou DOENLYSIE!

Hierdie keer gaan dit nie net oor “nog idees” of “nog raad” nie…
dit gaan oor werklike groei, werklike konneksie en werklike verandering.

Ons het geluister.
Ons het geleer.
En ons het iets herbou wat jou gaan help om:

💛 mekaar beter te verstaan
💛 konflik gesonder te hanteer
💛 weer daardie konneksie te voel
💛 en doelbewus in jou huwelik te belê

Hier is wat jy moet weet:

📅 Bekendstelling: Hierdie Vrydag
🔥 Splinternuwe inhoud
🎨 Vars, moderne voorkoms en gevoel
📖 Praktiese, stap-vir-stap leiding

💬 Maar hier is die belangrikste…

Ons wil hê JY moet eerste weet wanneer ons live gaan.

👉 Sluit aan by ons kennisgewings / waglys en kry:

✔ Eerste toegang
✔ Eksklusiewe inhoud
✔ Spesiale bekendstellingsverrassings

Hierdie is nie net nog ’n projek nie…
Dit is iets wat met soveel doel en hart geskep is.

En ons kan nie wag om dit saam met jou te deel nie.

🔗 Sluit hier aan:

    * Neem asb kennis dat jou persoonlike inligting aan GEEN derde partye verskaf word nie! Deur aan ‘n INTIEM kompetisie deel te neem, gee jy toestemming dat om van INTIEM te hoor, en jy kan enige tyd jou adres afhaal.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Met liefde,
Die Marriage Capsule span 💛