Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier saam met Doepie en Tanya van GROOTFM. Liezel gesels oor hoe ons “eilandkommunikasie” in ons huwelik kan gebruik om mekaar beter te verstaan. Lees ook die INTIEM artikel Oor die Brug: Hoe “Eilandkommunikasie” Jou Huwelik Kan Verander.
Podcast: Eilandkommunikasie in jou huwelik
