Werk met wat jy het! Wat jy het in jou huwelik is genoeg, maar jy moet net leer hoe om dit te maak werk! #middeweg Luister ook saam om te hoor oor paar van die ware verhale wat nou op ons webtuiste beskikbaar is!