As ons lank getroud is, is ons geneig om alles gelate te aanvaar. “Dit was nog altyd so”. Maar dit hoef nie so te wees nie. Ons is nooit te oud om te leer of om te verander nie.
Redakteur Liezel van der Merwe kuier in die Kaap by Radio Tygerberg en gesels met Mike Potgieter. Lekker huwelikspraatjies en aanmoediging sodat jy sommer lus is vir ‘n uitblink, vreeslike lekker huwelik.
Luister saam:
#huwelik #podcast #radio #raad #huweliksinspirasie