Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier saam met Nina en Lise-Chris van GROOTFM. (Kliek in die blokkie – geen video, slegs klank.) Liezel deel met ons 30 stukkies kleinood uit haar huwelik. Wat is die dinge wat vir jou huwelik kosbaar is?

Promosie