Luister na die radio onderhoud vir ons gesels oor die dinge wat ons huwelike skade doen. Liezel van der Merwe (Redakteur) kuier in die GROOTFM ateljee by Ruben en Charonike. (Kliek in die blokkie – geen video, slegs klank.) Ons gesels oor twee artikels: Emosionele vs fisiese affairs, en Hang jou huwelik aan ‘n tak?

Promosie