Sjoe, ons was lanklaas so opgewonde! Ons voel soos kindertjies voor ‘n kersboom… Of iemand wat vir ‘n pot op die stoof staan en kyk, en wag dat dit oorborrel… Ons staan in afwagting en tel die dae af…
HOEKOM?
Want ons stel 1 Julie 2024 ‘n SPLINTERNUWE INTIEM produk bekend: www.ekenjy.net!
EkEnJy.net is ‘n leefstyl program vir jou huwelik. Dis ‘n subskripsie platform vir ons VIP kliente, waar ons elke maand vir jou EKSKLUSIEWE inhoud beskikbaar stel! Splinternuwe vars idees, artikels, raad, kompetisies en vele meer… Dis INTIEM op steroids… (maar die goeie tipe). Dis brandstof vir jou elke-dag-huwelik, inspirasie vir maklik-tot-moeilik, tools/tips/tricks om die huwelik sommer net erg lekker te maak… Dis lekker. Maklik. Uniek. Vars…
Wat kan jy verwag op www.ekenjy.net?
- ‘n Daaglikse doudrupppel
- Maandelikse Date Night Idees
- Resepte
- Bedpret idees
- Reiswenke
- Kompetisies
- Kursusse
- Kommunikasie geheime
- Anonieme vrae en kennersantwoorde
- en baie baie meer!!!
TEEN SLEGS R99 PER MAAND IS HIERDIE EEN VAN DIE BESTE BELEGGINGS WAT JY IN JOU HUWELIK KAN MAAK!
GEEN risiko. BEGIN GRATIS. Kanselleer enige tyd.