Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier in die Pretoria FM ateljee by Antowan Nöthling. In hierdie podcast gesels ons oor ‘n moeilike onderwerp: Is daar ‘n verskil tussen emosionele en fisiese affairs? Watter een is die ergste?
Podcast: 5 Minute – Emosionele vs. fisiese affairs (deel 1)
