Indien jy dit gemis het: Vandag is baie jong mense bang om te trou – en nie sonder rede nie! Liezel van der Merwe (Redakteur) het met GrootFM se Anelma Meiring in haar Millenial Maandag program daaroor gesels. Lekker luister!

Liezel en Anelma in Studio