Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier in die Pretoria FM ateljee by Antowan Nöthling. Hoe hanteer jy en jou maat julle finansies? Ons kyk in Deel 5 in hierdie podcast na die boustene finansiële bestuur en intimiteit.
Podcast: Bou ‘n muur om jou huwelik (deel 5)
