Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier in die Pretoria FM ateljee by Antowan Nöthling. In hierdie podcast gesels ons verder oor wat kommunikasie nié is nie. Stilstuipe, sarkasme en ander nie-verbale gedrag… hoe hanteer ons passiewe aggressie? En het ons dalk net oppervlakkige gesprekke…?

Promosie