Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier in die Pretoria FM ateljee by Antowan Nöthling. Soos Nehemía die mure van Jerusalem laat herbou het, moet ons ook die mure in ons huwelike herbou. In hierdie podcast luister ons na deel 1.
Podcast: Bou ‘n muur om jou huwelik (deel 1)
