Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier in die Pretoria FM ateljee by Antowan Nöthling. Hoeveel kwaliteit tyd spandeer jy in jou huwelik, en hoe hanteer julle konflik? Ons kyk na hierdie boustene in Deel 4 in hierdie podcast.