Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier in die Pretoria FM ateljee by Antowan Nöthling. In hierdie podcast gesels ons oor verder oor hoe om te keer dat ons uitmekaar begin dryf. Moenie dat die besig wees van die wêreld jou huwelik steel nie!