Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier in die Pretoria FM ateljee by Antowan Nöthling. In hierdie podcast gesels ons verder oor ouerskap en hoe om verskille in opvoedingstyle te hanteer. Dit is belangrik om op dieselfde bladsy te wees – kom ooreen!

Promosie