Luister saam na die Radio Onderhoud met Antowan Nöthling. In hierdie podcast gee Liezel (Redakteur) vir ons bemoediging. Wat doen jy wanneer jy só hard probeer om van daardie swaar ding in jou gemoed ontslae te raak, maar jy kan net nie? Gee daardie klip oor aan die Here, en laat Hom toe om die werk te doen.
Podcast: 5 Minute – Die swaar klip…
