In die Bybel lees ons van Nehemia wat die muur moes herstel en herbou… Stukkie vir stukkie, baksteen vir baksteen. Net soos ‘n muur ‘n sterk fondasie benodig om die struktuur te ondersteun, net so vereis ‘n suksesvolle huwelik ‘n soliede fondasie van vertroue, respek, en kommunikasie. ‘n Huwelik wat op ‘n sterk fondasie gebou is, kan alle uitdagings weerstaan.
Ons jou nooi om weer die mure van jou huwelik te versterk. En die goeie nuus? Ons wys jou presies hoe met die ‘Ek en Jy program’! Plus – Jy hoef dit nie meer maandeliks te betaal nie – dis nou ’n eenmalige aankoop van slegs R399! Geen subskripsie. Geen herhalende kostes. Jy besit nou die volledige program. En dit teen ’n ware winskoop – afgemerk van R950 na net R399!
Wat is Ek en Jy?
Dis jou 6-stap huweliksplan – prakties, inspirerend en gegrond in geloof.
Dis vir elke paartjie wat sê: “My huwelik maak saak.”
Jy kry toegang tot ’n volledige program wat jou gaan help om:
- ’n sterker fondasie in jou huwelik te bou
- beter te kommunikeer
- geestelik saam te groei
- meer kwaliteit tyd saam te spandeer
- weer vreugde en intimiteit in julle verhouding te ontdek
Wat sluit jou plan alles in?
Elke stap in die program bevat waardevolle inhoud soos:
- 📖 Daaglikse geestelike inspirasie
- 🕊️ Elkedag Oomblikke – klein gewoontes met groot impak
- 💕 Katjierie & intimiteit
- 🍲 Feestyd – saam kook en kuier
- 🗣️ Kommunikasietegnieke wat werk
- 🌙 Date Nights – nuwe idees elke keer
- 🎓 Masterclasses – moeilike onderwerpe soos skuld, konflik, finansies
- 🎧 Podcasts
- 🔎 Selfsorg & selfontdekking
- 💌 Bonusmateriaal en wegbreekplanne
Wat maak Ek en Jy anders?
- Dit is geskryf en gebou deur regte mense – paartjies wat weet hoe dit voel om swaar te kry én te oorwin.
- Dit is God-gesentreerd en geïnspireerd.
- Ons INTIEM-span doen dit al sedert 2006. Huwelike is ons roeping.
- Ons het alles vir jou bymekaar gesit wat jy moet doen vir jou huwelik om te werk.
- Jy kry lewenslange toegang. Doen dit in jou eie tyd. Privaat en prakties.
💡Watter waarde kry jy?
- Volledige program: R950 waarde
- Jou prys: Slegs R399 – eenmalig betaal
- Geen subskripsies
- Geen verpligtinge
- Net ‘n padkaart na ‘n sterker huwelik
Is dit vir my?
Ja – as jy sê:
- “Ons huwelik is belangrik.”
- “Ek wil leer en groei.”
- “Ons wil iets anders doen wat wérk.”
Dan is hierdie vir jou! 💒
Kom bou saam aan ‘n nuwe kultuur van heel huwelike!
👉 Sluit vandag aan:
https://ekenjy.net/membership-account/membership-levels/
Wil jy getroud bly?
Begin vandag met Ek en Jy!