Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier in die Pretoria FM ateljee by Antowan Nöthling. In hierdie podcast gesels ons verder oor die afgode wat by jou huwelik kan roof. Wat is die impak van sosiale media en skermtyd op ons huwelik?