Desember is ons Detoks-maand en ons moedig jou aan om te detoks van al die onnodige bagasie wat jou aftakel en die nuwe jaar vars te begin, maar dit is ook Kersfeestyd. INTIEM wil graag vir jou hierdie Kersfeesvader boksie en kaartjie gee om vir jou tweede helfte ’n spesiale geskenk te gee. Maak dit iets wat vir hom/haar spesiale betekenis het. . .
Print op wit karton en knip die boksie uit, vou en plak dit en verras hom/haar dié Kersfees.
Kliek om jou kersboksie af te laai