Sit vandag ‘n glimlag op jou maat se gesig met hierdie oulike kaartjies!

Laai albei die kaartjies af en stuur dit vir jou maat wanneer jy weet hulle het net nodig om bietjie te glimlag en ook te onthou hoe lief jy hom/haar het!

KLIEK HIER om kaartjie 1 af te laai

 

KLIEK HIER om kaartjie 2 af te laai