Infertiliteit is nie ’n maklike reis om te stap nie. Terwyl dit swaar is vir elke individu wat hiermee worstel, plaas dit net soveel stremming op ‘n huwelik.

Promosie

Redakteur Liezel van der Merwe kuier by Doepie en Nina in die GrootFM studio en gesels veral met Nina oor haar eie pad. Luister hier (en kry ‘n tissue reg). Kliek op die blokkie – geen video, slegs klank:

 

#intiem #swangerskap #huwelik #infertiliteit

Promosie