Roetine is deel van elke huwelik. Daar is niks fout met roetine en voorspelbaarheid nie, maar elke paartjie smag na opwinding! En elke huwelik verdien dit om lewenskragtig en asemrowend te wees. Soms is dit die klein dingetjies wat die grootste impak het. Werk vandag nog aan ‘n huwelik wat jou asem wegslaan…

Promosie

Ek weet wat Ek vir julle beplan, sê die Here: voorspoed en nie teenspoek nie; Ek wil vir julle ‘n toekoms gee, ‘n verwagting! Jeremia 29:11

“‘n Huwelik is soos ‘n kar radio, nie altyd voorspelbaar nie, mag nie altyd jou smaak wees nie, maar soms gee dit vir jou ‘n ervaring dieper, meer betekenisvol en meer opwindend as wat jy ooit verwag het.” Scott Haltzman

Promosie

 

MAAK SEKER JOU HUWELIK IS VOL OMGEE… KLIEK HIER VIR HIERDIE MAAND SE ARTIKELS