In ons besige lewens vergeet ons soms om te stop en net mekaar te geniet en wanneer ons weer sien het ons weke laas behoorlik met mekaar gesels… 

Promosie

Gebruik hierdie uitnodiging om jou maat te laat weet dat jy hom/haar mis en net weer bietjie alleen-tyd saam met hulle nodig het! Julle kan self besluit of julle vir hierdie afspraak uit wil gaan of tuis wil bly. Die doel is dat julle alleen is en net weer jul harte teenoor mekaar kan oopmaak!

Kliek op die prentjie onder wat jy graag wil aflaai, druk dit uit en vul die res in:

(Oulike wenk: Druk sommer ‘n paar uit en hou dit in ‘n houer en elke keer as dit voel of jy en jou maat bietjie ver van mekaar af beweeg trek een van hierdie kaartjies nader, vul dit in en gee dit vir jou maat!)

Promosie

Uitnodiging 1:

Uitnodiging 2: