Hierdie maand se tema is Wees Kommunikasie-konings! Elke artikel wat ons hierdie maand gaan plaas gaan jou help om weer terug te kom by ‘n plek waar jy en jou maat mekaar beter verstaan en sommer weer lekker gesels oor diep dinge… en ook lekker dinge!

Promosie

“Kommunikasie vir ‘n verhouding is soos suurstof vir lewe. Sonder dit… gaan dit dood.”  Tony Gaskins

Dít moet  julle in gedagte  hou: elke mens moet maar te gewillig wees om te luister, nie te gou praat nie en nie te gou kwaad word nie. Jakobus 1:19

KLIEK HIER VIR AL DIE ARTIKELS WAT JOU SAL HELP OM KOMMUNIKASIE-KONINGS IN JUL HUWELIK TE WEES!

Promosie