Ons skop hierdie heelheid-reeks af deur om vir Madz 3 vrae te vra wat die manier hoe jy na heelheid kyk gaan verander:

  • Hoe lyk geestelike en emosionele heelheid?
  • Kan My Huwelik My Heel Maak?
  • Die impak van Genesis – voor en na die val?

Madz Deyzel is ‘n berader en sy bied ‘n kursus wat die “Wholeness Model” genoem word aan. Kom in kontak met Madz en leer meer oor die “Wholeness Model”: madz@edify-buildingthesoul.com

Hierdie video is geskiet deur George & Co. Indien jy opsoek na vir ‘n fotograaf of iemand on videos te neem vir ‘n troue of vir ‘n verlowing of selfs net om julle as gesin af te neem besoek gerus hul webtuiste: georgeandco.co.za Hulle doen absoluut wonderlike werk!

Maak seker jy is deel van die INTIEM familie:

Facebook: https://www.facebook.com/intiemhuwelik

Instagram: https://www.instagram.com/intiemhuwelik/

Twitter: https://twitter.com/intiemhuwelik

Nuusbrief: https://intiem.co.za/ontvang-ons-nuusbrief