Het die uitwerking van “lockdown” ‘n alreeds hoë spanningsvlak by jou man nog verder verhoog?

Promosie

‘n Ongelukkige man by die werk is moontlik ook ‘n ongelukkige man in die slaapkamer…

Hoe so?

Sodra mans die “groot 40” tref, sal verhoogde stresvlakke en dalende testosteroonvlakke hul energievlakke, lewenskragtigheid en vir seker ook hul libido begin beïnvloed.

Promosie

Die dalende testosteroonvlakke beïnvloed mans op alle vlakke. Wetenskaplikes het selfs ‘n woord hiervoor: “ANDROPAUSE” (of manlike menopause). Hierdie geleidelike vermindering van vrye testosteroon by mans het ‘n hele string nagevolge:

  • Lusteloosheid en moegheid
  • Verminderde seksuele begeerte / libido
  • Verhoogde buikvet (middellyf omtrek> 102 cm)
  • ‘n Gevoel van depressie of geïrriteerdheid.
  • Verminderde kognitiewe funksie
  • Warm gloede of ‘n vermeerdering in sweet
  • Afname in liggaamsmassa en spiervolume / krag
  • Haarverlies en ‘n verandering in die vel
  • Afname in beendigheid

Hierdie veranderinge gebeur geleidelik en subtiel en word ongelukkig deur baie mans geïgnoreer of net onder die matjie ingevee. Die realiteit is dat dit hul selfbeeld, verhoudings en algehele gesondheid kan beïnvloed.

Climux VitaleMen is ‘n daaglikse aanvulling, en nie net nog ‘n vitamienaanvulling nie. Climux Vitalemen bevat ‘n klinies beproefde bestanddeel genaamd testofen, wat ‘n gepatenteerde ekstrak van fenugreek is, wat steroïedale saponiene bevat. Hierdie saponiene is noodsaaklik vir die produksie van verskeie hormone, met die belangrikste hormoon beslis testosteroon.

In ‘n kliniese proef waar testofen se uitwerking op seksuele prestasie by gesonde mans getoets is, is die volgende oor ‘n periode van 6 weke gevind:

  • Al die deelnemers het ‘n toename in volle ereksies ervaar – dit het vermeerder van 2-3 keer per week na 5-6 keer per week na 6 weke se behandeling, terwyl die deelnemers wat “placebo” behandeling ontvang het, geen verandering getoon het nie.
  • Deelnemers het aangedui dat hulle 2-3 keer per week intiem begin verkeer het.
  • Daar was ook ‘n algehele beduidende verbetering van spiermassa, algehele krag en –energievlakke.
  • Testofen het nie ‘n negatiewe effek op die deelnemers se slaappatrone of algehele buie gehad nie.
  • Gebruikers van Testofen het ‘n beduidende toename getoon in seksuele belangstelling (libido) en seksuele opwekking en het ook meer orgasmes ervaar.
  • Prolaktien- en testosteroonvlakke het tydens die ses weke se behandeling normale vlakke gehandhaaf, wat daarop dui dat Climux Fitalemen veilig is om te gebruik deur gesonde mans en kan help om hul libido funksies te ondersteun.

Alhoewel die vrye testosteroonvlakke aansienlik verbeter het, het alle deelnemers se testosteroon binne die normale vlakke gebly, wat bevestig het dat die studie veilig was en geen negatiewe gevolge of uitwerkings gehad het nie.

Climux VitaleMen kan help met die volgende:

  • Ondersteun gesonde vlakke van vrye testosteroon *
  • Bevorder seksuele begeerte en lewenskrag *
  • Verminder hersteltyd na seksuele aktiwiteit *
  • Ondersteun spiermassa *
  • Bevorder gesonde energievlakke *
  • Help om normale simptome van Andropause by mans ouer as 40 te verminder

Soos ‘n apteker in die gemeenskap gesê het: “Die algehele positiewe impak wat ons op seksuele funksie, prestasie en libido sien wanneer ons Climux VitaleMen voorskryf aan ‘n gesonde volwasse man, is so groot, dat ek nie anders kan as om te vra nie: Gaan jy die geleentheid laat verbygaan om jou man te ‘ondersteun’ met ‘n pakkie Climux Vitamen?”

Die onlangse Covid-19-pandemie het ‘n abnormale lewensverandering vir ons almal tot gevolg gehad. Die emosionele spanning, finansiële onsekerheid en algehele bekommernis het steeds ‘n groot invloed op ons elkeen. Belê in ‘n produk wat kan help. Belê in Climux VitaleMen.

KLIEK HIER om na Climux se produkte te gaan kyk!

#promosie