’n Huwelik is jou grootste belegging – en nou is die tyd om dinge weer nuut te maak. Te dikwels raak ons vasgevang in roetines, besige programme en daar kom ‘n afstand tussen ons. Die gevolg? Die liefde voel vaal, romanse verdwyn, en ons band begin verswak.
Met die Ek en Jy 6-stap Huweliksprogram kan julle dit omdraai – eenvoudig, prakties en Bybel-gegrond. Hierdie kursus is ontwerp om jou huwelik weer te laat leef en floreer.
Waarom Ek en Jy?
- ✔️ Ontwikkel deur INTIEM, wat al 18 jaar lank huwelike toerus en inspireer.
- ✔️ Prakties en kort – net ’n paar minute per dag, maklik om in te pas by julle roetine.
- ✔️ Doelbewus en geloofsgegrond – elke stap bou terug na God se plan vir julle huwelik.
- ✔️ Meer as ’n kursus – dit is deel van ’n beweging van paartjies wat sê: “Ons huwelik maak saak.”
🔑 Die 6 Stappe wat jou huwelik verander
- Daaglikse Geestelike Inspirasie – begin saam in geloof en bou ’n stewige fondasie.
- Elkeen & Saam-Oomblikke – herontdek mekaar deur klein, betekenisvolle rituele.
- Katjierie (Intimiteit) – herstel die vonk in jul huwelik.
- Kommunikasie & Date Nights – leer hoe om konflik te hanteer en egte gesprekke te hê.
- Fees & Pret – bou vreugde en ligtheid – maklike planne om nuwe herinneringe te skep.
- Bonus ‘Masterclasses’ – hanteer temas soos respek, finansies, self-sorg en gesonde grense, plus planne vir pret-uitstappies en ekstra inspirasie.
✨ Wat paartjies gaan ervaar
- ❤️ Herontdek mekaar en voel weer soos toe julle verlief geraak het.
- 🛡️ Bou ’n onbreekbare fondasie van vertroue, respek en sekuriteit.
- 🔥 Herstel die romanse – selfs in die middel van ’n besige lewe.
- 🗝️ Praktiese gereedskap wat julle dadelik kan gebruik.
- 🙏 Vind hoop en rigting deur God se plan vir huwelike.
- 🌱 Bou ’n nalatenskap – ’n gesin en ’n huis gevul met liefde.
🎉 Huweliksweek-Aanbod – Beperk!
Die volledige program kos normaalweg R950 – maar vir Huweliksweek betaal jy net R249!
Dit is minder as die prys van ’n aandete saam – maar die opbrengs is onmeetbaar.
📅 Aanbod geldig tot 7 September.
👉 Skryf vandag in: https://ekenjy.net/membership-account/membership-levels/
Kliek op ‘Select’ langs R249 en begin julle reis.
🕊️ Jou huwelik is jou grootste belegging
Liefde groei nie vanself nie – dit moet gekoester word. Hierdie program is julle geleentheid om weer doelbewus in mekaar te belê en ’n huwelik te bou wat die storms van die lewe kan weerstaan.
💡 Moenie wag totdat dit te laat is nie. Begin nou, en beleef hoe jou huwelik weer vonkel en leef.

