Kyk gerus hierdie video wat die World Health Organization bymekaar gesit het met die basiese inligting oor die virus.

Ons wil seker maak sou die INTIEM mense vir enige inligting oor die virus op ons bladsy soek dat julle inligting van ‘n betroubare bron ontvang. Dus het ons besluit om hier die World Health Organization se inligting te plaas.

Die World Health Organization het ook ‘n gids bymekaar gesit oor hoe mens plaaslik hand skoonmaker (hand sanitizer) kan maak. Kliek hier vir hul gids.