Soms moet ons net tyd maak en ons maat bederf… Jou maat is tog een van die belangrikste mense in jou lewe so gebruik ons liefdesbewys om jou maat te bederf!

Laai die liefdesbewys af (sien onder), vul dit in en gee vir jou maat.

Jy kan self kies waarvoor hierdie liefdesbewys is… Hier is paar idees:

  • ‘n Vrysessie
  • ‘n Masseering
  • Koffie in die bed
  • Aand uit sonder die kinders
  • Daai huistakie wat jou maat verpes (skottelgoed, karwas, tuimaak ens)

Kliek hier om die liefdesbewys af te laai!