Dit is in tye soos nou waar jy leer waarvan jou huwelik gemaak is en ons hoop dat jy en jou maat in hierdie tyd besef dat julle saam ‘n span is en dat julle saam deur enige probleem kan praat en werk.
Deel hierdie oulike kaartjie met jou maat net om weer vir hulle dankie te sê dat hulle tydens “lockdown” in jou span is!
KLIEK HIER OM JOU GRATIS KAARTJIE VAN DANKBAARHEID AF TE LAAI!