“Gaan julle skei?” Wat doen jy wanneer jou kind vir jou hierdie vra? Kyk hierdie oulike video van hoe ‘n paartjie hierdie vraag hanteer het.