Hoe het God die vrou geskape? Wat is rol van elke vrou in haar huwelik? Wat is die 3 dinge wat ‘n vrou in ‘n huwelik soek?
Kobus Pauw van Connection Impact gesels oor hierdie vrae.
Kobus en Linda Pauw
Verhoudingskonsultante en -Afrigters
www.connectionimpact.co.za