DIY vir jou huwelik: Wys almal hy is joune! Maak vir hom ’n unieke sleutelhouer deur ’n hondeplaatjie te koop.Promosie Soek ’n graveerder wat in vet letters die volgende daarop kan graveer: “OPGERAAP deur (jou naam) op (jul troudatum). NIE BESKIKBAAR NIE.”