Werk uit hoeveel dae jy en jou maat al saam is en maak vir hom ’n tuisgemaakte kaartjie waarop staan: “Vandag het ek jou (bv.) 4 932 dae lief.”

Jy kan die som ook omskakel in minute en selfs sekondes!

 

Deur Annelize Steyn

Promosie