Maak 10 poffertjies
Bestanddele
3 groot croissants, in stukkies gesny (omtrent 5 tot 5 ½ koppies)
1 koppie vars of gevriesde bloubessies
1 pakkie roomkaas, versag
⅔ koppie suiker
2 eiers
1 teelepel vanielje
1 koppie melk
Metode
1. Voorverhit oond tot 180 °C
2. Plaas croissant stukkies in ‘n 25 cm pan en gooi die bloubessies oor.
3. Klits die roomkaas, suiker, eiers en vanielje met ‘n elektriese klitser. Gooi die melk gelydelik by terwyl die ander bestanddele geklits word. Gooi die mengsel oor die croissants. Laat staan vir 20 minute.
4. Plaas in oond vir 40 minute of tot goud-bruin.
5. Bedien warm met strooisuiker
Bron: the-girl-who-ate-everything.com