By INTIEM het ons oor die jare nie net meer oor die huwelik geleer nie, maar ook meer geleer oor hoe mens beter en meer effektief jou boodskap aan jou teikenmark kan kommunikeer.
Ons weet van die INTIEM mense is besigheidsmense wat veral fokus om hul produk/besigheid/dienste te bemark so ons het besluit om wat ons oor die jare oor bemarking geleer hier in ons Bemarkings Blog te deel vir diegene wat belangstel.