Hoe pas jou huwelik aan in hierdie nuwe seisoen? Watter foute maak paartjies?

Luister na die radio onderhoud vir goeie wenke! Liezel van der Merwe, Redakteur, kuier in die GROOTFM studio by Doepie en Nina.