Volwasse inhoud

Sensuele speelgoed is prettig en plesierig en kan bydra tot ’n goeie sekslewe en selfs verbeterde seksuele gesondheid. Seksspeelgoed het verskeie voordele en daar is iets op die mark vir almal van Skaam Sarie tot by Waaghalsige Werner. Koop iets wat by jou en jou maat se behoeftes pas en waarmee julle gemaklik is, die moontlikhede is eindeloos. Seksspeelgoed kan vir hope vuur en passie in die slaapkamer sorg, maar dit is beslis nie al nie …

Desir.co.za het enigiets van gematig tot vuurwarm in verskeie stylvolle produkte wat jou seksualiteit sal vier. Die keuse is joune.

1. Vuurwarm verleidelikheid vir vroue

Vir die vroue is daar ’n groot verskeidenheid speelgoed waarmee jy jou vrouwees kan eer en wat by jou behoeftes pas. Desir.co.za het verskeie vibrators – van vibrerende broekies soos die Club Vibe 3.OH Sound Activated Vibrating Panty Vibe tot klitorale stimuleerders soos Starlet Discreet Clitoral Stimulator – Womanizer en die . Stylvol, elegant en ontwerp vir jóú behoeftes.

2. Vir die manne

Die plesier is beslis nie net tot die Evasgeslag beperk nie, Desir.co.za skeep nie die mans af nie. Gryp jou seksualiteit en plesier aan met ’n luukse en gesofistikeerde speelding soos die Bruno Luxurious 6 Speed Vibrating Prostate & Perineum Massager – Lelo. Die Quickshot Vantage™ Male Masturbator – Fleshlight is daar vir pret saam met jou maat of alleen. As jy na ’n sagte en buigsame penisring soek, is die Jboa Lasso Adjustable Penis Ring – VelvOr die hulpmiddel om ejakulasie langer uit te stel, te sorg vir uitgerekte voorspel en om jou ereksie te behou.

3. Pret vir paartjies

As julle saam nuwe avonture en groter en beter seksuele genot wil beleef, is daar produkte waarmee julle kan eksperimenteer. Die Anniversary Collection Featuring Sync & Tango Vibrators – We-Vibe is net die regte hulpmiddels as julle tegelykertyd pret wil hê. Share Vibrating Penis Ring for Couples – OhMiBod sorg by die mans vir sterker ereksies terwyl dit terselfdertyd jou vrou se klitoris stimuleer wat sorg dat julle albei bevredig word. En as julle waaghalsig wil wees, is daar die Dark Desire Advanced Couples Kit – Fifty Shades Darker die regte geskenk om te beproef.

4. Smeermiddels en skoonmaakmiddels

Die regte smeermiddel sal jou sensuele speelgoed tot hul reg laat kom, maar jy hoef smeermiddels natuurlik nie nét saam met speelgoed te gebruik nie. Daar is verskeie smeermiddels wat sal help met beter stimulasie en uiteindelik beter orgasmes en meer plesier. Premium Long-Lasting & Moisturising Water-Based Lubricant – LELO en Pjur We-Vibe Water-Based Lubricant – Pjur sal effektief werk saam met jul speelgoed. En om die speelgoed higiënies en in ’n uitstekende toestand te hou, is daar Anti-Bacterial Premium Toy Cleaning Spray – LELO wat julle kan gebruik.

Wie nie waag nie … weet nog nie watter wonderlike sensuele speelgoed daar op die mark is nie. Begin by iets waarmee julle gemaklik is en eksperimenteer daarmee. Kommunikeer met jou maat wat jou behoeftes en fantasieë is en koop produkte wat daarby pas. Jou sekslewe kan ’n allemingtige hupstoot kry as jy belê in produkte wat jou kan help met beter orgasmes, sterker spiere en beter stimulasie.