30 Dae van voorspel – Dag 26 Wys die wêreld vandag dat jou maat joune is. As julle saam in die winkels is, loop hand om die lyf of hou hande vas. Gee jou maat ’n behoorlike soen in die supermark.Promosie