Wen 1 van 2  dubbel-kaartjies na die Winelands Bridal Fair!

Promosie

Datum: 15 – 16 Julie 2017 | Tyd: 9:00 – 16:30 | Plek: Nooitgedacht Estate Stellenbosch

Vir meer inligting stuur ‘n epos aan desiree@donatoevents.co.za of besoek hul webtuiste by www.donatoevents.co.za

Skryf nou in en staan die kans om 1 van 2  dubbel-kaartjies na die Winelands Bridal Fair te wen!

    * Neem asb kennis dat jou persoonlike inligting aan GEEN derde partye verskaf word nie! Deur aan ‘n INTIEM kompetisie deel te neem, gee jy toestemming dat ons jou besonderhede vir INTIEM bemarkingsdoeleindes (bv nuusbriewe) kan gebruik, maar met die onmiddellike opsie om van die lys verwyder te word indien jy nie verdere korrespondensie wil ontvang nie.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Inskrywings sluit 13 Julie 2017 om middernag

Promosie